Kellys View, Bloemfontein, Free State ID 1248404
Townhouse/Cluster
1.0
2
As jy wil lekker bly is hierdie die plek vir jou. Lieflike 2 slaapkamer eenheid beskikbaar op uiters netjiese hoewe sowat 5 km vanaf Makro. Die eenheid is netjies en modern met sy eie tuintjie. Gasstoof. Geen bad, slegs stort. Dubbel afdak. Gemeenskaplike onthaal area beskikbaar vir huurders. Koopkrag. Water rekening vanaf die eienaar. Ongelukkig geen troeteldiere nie.
Realty Group
Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.
Property Not Available? Report it